Rapport Praat Sport

15 Jan Rassie glo dis net kwessie van tyd voor Proteas ’n beker wen

31 MIN
Download (14.7 MB)
Dié week op Rapport Praat Sport sluit die Protea- en MI Cape Town-kolwer Rassie van der Dussen hom by ons aan. Hy onthul dat sommige oorsese spelers in vorige reekse van die SA20-liga “bloot in Kaapstad was om vakansie te hou”. Laat weet asseblief wat jy dink by tinus.vanstaden@rapport.co.za, of stuur ’n stemboodskap na 076 878 1787.
AF  SOUTH AFRICA