20 Oct Rapport Praat Sport | Nederland-slae kos Proteas nie hul moed

15 MIN
Download (7.2 MB)
Die Protea-kolwer Rassie van der Dussen het nou wel Dinsdag in die skok-nederlaag teen Nederland sy paaltjie met ‘n omgekeerde veeghou verloor – maar moet vir geen oomblik dink dit maak hom skrikkerig om dit aan te hou probeer nie.
AF
SOUTH AFRICA